Rapport

Bossiekop agter oond besorg Natal 1ste ‘Kerriekop’

Onder sy Natalse spanmaats was hy bekend as “Cabbage Patch Kid” vanweë sy destydse bossiekop, maar Craig Jamieson het hom in die annale van die destydse Natalse unie verewig met ’n heel ander “koppie”.

Onder hom as kaptein het Natal die “Kerriekoppie” ’n heel eerste keer gewen.

Dié prestasie het die voormalige skrumskakel en sy “Piesangboere” in 1990 behaal, in die provinsie se honderdste bestaansjaar.

30 jaar later is Jamieson (58) steeds aan die stuur van sake, letterlik sake.

Hy bedryf, vanuit Salt Rock aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal, CMJ Capital

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons