Rapport

Weste was wild én taf

Leeutemmer ’n legende

Die naam Johan Claassen is sinoniem met die Wes-Transvaal. Die legendariese Springbok, wat verlede jaar op 89-jarige ouderdom dood is, het die Mielieboere van 1950 tot 1962 verteenwoordig, en was kaptein van die span wat in 1955 die Britse Leeus met ’n oorwinning van 9-6 geskok het op Olënpark.

“Wes-Transvaal het oor ’n uitstekende pak beskik,” het Claassen in 2009 in ’n onderhoud aan my gesê.

“Ons het ysters soos Harry Newton Walker en Dick Putter in die voorry gehad, terwyl ek en Stoffel Bosch die slotte was. Ek het een van my Springbok-baadjies aan Stoffel geskenk, want as iemand dit verdien het, was dit Stoffel.

“Hy was ’n skagdrywer op die myn, en waarskynlik die taaiste ou met wie ek saamgespeel het.”

Claassen self het eers in 1955 sy Springbok-kleure verwerf, aangesien hy vir ’n klein unie soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related