Rapport

Dit was als danksy dissipline, sê Loftus se taai ‘teerpad-speler’

Die naam Marthinus Johannes Fourie sal by baie rugby-ondersteuners nie ’n klokkie lui nie.

Noem ’n mens egter die naam Pote Fourie, is dit ’n heel ander storie. Dié rateltaai losvoorspeler het diep spore in sowel Transvaal- as Ligblou-rugby getrap.

“Die bynaam kom al vir jare en jare,” onthou hy. “Ek was nog o.20 toe iemand – kan nie onthou wie nie – tydens ’n oefening vir my aanhou skree het: ‘Pote! Pass vir my! Hierso, Pote!’

“Dit was ’n gespottery aanvanklik, maar die naam het vasgesteek.”

Fourie woon reeds die afgelope 34 jaar in Pretoria-Noord,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko

Related