Rapport

‘Boys, gaan speel en geniet dit’

Saterdag, 24 Junie, 1995

’n Hoofletterdag in die land se geskiedenis.

Die dag toe die nuwe Suid-Afrika sy bors vir die wêreld kon uitstoot – as land met ’n nuwe demokrasie, die Reënboognasie wat aan die suidpunt van Afrika verrys het én as rugby se nuwe wêreldheerser. Dit was die dag toe die Springbokke die All Blacks in die Wêreldbekereindstryd verslaan het.

Daardie dag het egter om meer as bloot rugby gegaan. Die Hollywoodlegende Clint Eastwood gee met sy fliek Invictus, met Morgan Freeman (Nelson Mandela) en Matt Damon (Francois Pienaar) in die hoofrolle, aan ’n wêreldgehoor ’n blik daarvan.

“Ek het altyd vir meneer Mandela bewonder en was verstom toe ek die teks gelees het oor hierdie gebeurtenis, want dit was so ’n kreatiewe wyse om ’n land, wat basies op die randjie van ’n burgeroorlog was, te verenig,” het Eastwoord vroeër in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related