Huisgenoot

IN DIE BOK-BINNEKRING

DIE geheim van hoe ’n groep Suid-Afrikaners uit verskillende agtergronde die kampioene van wêreldrugby geword het, lê in daardie een onvergeetlike drie opgesluit.

Dié toneel uit verlede jaar se Wêreldbekereindstryd is in ons herinnerings vasgebrand: Malcolm Marx, die seun van ’n Oos-Randse enkelma, duik ’n Engelse teenstander so hard dat die bal uit sy hande spat. Dan raap Lukhanyo Am, van King William’s Town op die Oos-Kaapse platteland, die bal op en gee dit vir Pieter-Steph du Toit. Dié blonde breker van ’n Swartlandse wynplaas storm vorentoe en gee uit na Cheslin Kolbe. En dan laat dié blitsbuks van Kraaifontein naby die Kaapse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe