Huisgenoot

DIS VIR SUID-AFRIKA!

NET Suid-Afrikaners sal weet wat dit vir ons beteken.

Siya het dit gesê. En ons weet wat hy bedoel het, ons wéét.

Want ons is van hier. Ons is die mense van die Springbokke.

En toe die Bokke ná die Wêreldbekereindstryd die goue Webb Ellis-beker omhoog lig – die tweede keer in ’n ry, die eerste land wat dit nog ooit vier keer kon regkry – was dit vir Suid-Afrika.

Vir die 62 miljoen mense wat weet wat dit beteken om te bly glo, hoop en droom.

Vir die kinders in die skole, vir die grootmense wat vasbyt.

Ons land

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related