Huisgenoot

FRANCOIS PIENAAR

HY VORM een helfte in een van die mees ikoniese foto’s van Suid-Afrikaanse sport, en was n helfte van een van ns onvergeetlikste sportoomblikke nóg. Dit was aan die hart van ’n storie wat mense wêreldwyd so aangegryp het dat daar selfs ’n Hollywoodf liek daaroor gemaak is.

Op die foto: Francois Pienaar wat die Wêreld-beker ontvang van Nelson Mandela, albei geklee in ’n Springboktrui met die nommer 6 daarop.

Dit is jare later nog genoeg om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi