Rapport

Marius Goosen sê uit Italië: Skrik wakker oor virus!

’n Suid-Afrikaanse afrigter van die Italiaanse nasionale rugbyspan sê as hy die horlosie twee weke ver kon terugdraai, sou hy vir homself dié stukkie raad wou gee: Neem Covid-19 ernstig op en isoleer jouself.

Marius Goosen (45) het vir onder meer die WP, die Bulle en Bo-land uitgedraf en is deesdae gesê: “Dit is ondenkbaar wat besig is om hier te gebeur. Niemand het die implikasies en die omvang van die pandemie verstaan nie en kyk waar sit ons nou.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related