Huisgenoot

DANKBAAR VIR ONS INENTINGS

ONDER die groep mense wat hul weg vanoggend na die gemeenskapsentrum vind, is talle bejaardes. Sommige word in rolstoele nader gestoot; ander stap met behulp van ’n kierie.

Die stroom mense raak nie minder nie; steeds kom enigiets van spogmotors tot skedonke aangery om mense hier na Munsieville in Krugersdorp te bring.

Almal is ouer as 60, en almal is hier met een doel: om eindelik hul langverwagte inenting teen covid-19 te kry.

Maar ten spyte van die erns van die saak wat hulle hierheen bring, glimlag die oë wat bo die gesigmaskers uitsteek. Trouens, hier heers ’n gevoel van gedempte afwagting en vrolike verligting.

Want baie van die besoekers is reeds in hul later jare en het in die afgelope jaar selde buite gekom of is vir lang

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related