Kuier

DERDE GOLF DREIG

Verlede jaar hierdie tyd sou nie een van ons kon voorspel watter chaos en verwoesting die coronavirus nog wêreldwyd sou saai nie en vandag, al weet ons nou reeds baie meer van die virus, is daar nog geen einde in sig nie.

Inteendeel, in Indië het die bom nou behoorlik gebars. In ’n land van 1,3 biljoen mense het meer as 20 miljoen al positief vir Covid-19 getoets en hulle stel amper elke dag rekords vir die aantal nuwe gevalle op. Aan die begin van Mei was daar reeds ’n tekort aan suurstof, hospitaalbeddens en medisyne in die land en hul gesondheidstelsel kreun onder die druk van nuwe gevalle.

Gelukkig lyk dit of dinge hier by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related