Inperking dalk tot 4 maande langer
Apr 05, 2020
3 minutes
Verslagspan
Inperkingsmaatreëls in Suid-Afrika sal met tussen twee en vier maande verleng moet word as die land enige kans wil staan om die verspreiding van die dodelike koronavirus te keer.
Volgens voorspellings deur die Amerikaanse konsultasiefirma die Boston Consulting Group (BCG) sal Suid-Afrika se aantal nuwe Covid-19-gevalle wat daagliks aangemeld word eers teen die begin van Junie sy hoogtepunt bereik. Dit beteken dat die inperking eers teen die vierde week van Junie – of selfs eers aan die einde van Augustus – opgehef kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days