Kwarantyn: Geen uitsonderings nie
Mar 22, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
Die Duitse gesin wat kwarantyn vir die koronavirussiekte Covid-19 in Suid-Afrika geweier het, word nie strafregtelik vervolg nie.
Dié ma, pa en jong dogter is in kwarantyn in die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg nadat die polisie hulle Dinsdagmiddag opgespoor het.
Die Gautengse gesondheidsdepartement het aan gesê die drie voldoen
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days