Rapport

Dun op slot, dik op senter

V Heelagter: Aphelele Fassi (Haaie): Hy het gewys wat sy vaartversnelling oor daardie eerste tien tree, oog vir ’n gaping en aftrappe vir ’n span beteken. Met ’n mentor soos Pat Lambie sal sy skopwerk, posisionele spel en lugspel gou genoegsaam verbeter om ’n bedreiging vir die ervare Willie le Roux op heelagter in te hou. Fassi is op koers om in Julie se kragmeting met Georgië sy toetsbuiging vir die Springbokke te maak.

V Aangesien hy ’n ruk be-seer was, kon Madosh Tambwe net sowel die beginspan haal. Hulle en Toulouse se Cheslin Kolbe is die land se drie voorste regtervleuels. Uit die drietal is Kolbe nog loshande die beste, met hope X-faktor, maar sowel Nkosi

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent