FNB-stadion vandag ’n laboratorium
Jan 19, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
Superrugby 2020 se kleedrepetisie vandag in die FNB-stadion in Soweto kan beswaarlik as opwarmwedstryde beskryf word, want vir elkeen van die vier Suid-Afrikaanse Superspanne is daar veel meer as ’n losmaker op die spel.
Vat maar die Stormers. Die Kaapse span, met John Dobson in sy eerste seisoen as Super-breier van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days