Pa Skiet 4 Ná Seun Se Siekte Hom Knak
’N Week voordat ’n pa van Secunda die afgelope Donderdag sy gesin uitgewis het, het sy begaafde seun vir die eerste keer op die internet uitgevind presies wat is spierdistrofie, die wrede siekte waaraan hy gely het. Dit het hom met geweldig baie vrae