Saru-raadslid nie jammer, al is hy geskors
Jan 19, 2020
2 minutes
Brenden Nel en
Dawie Boonzaaier
Die geskorste Saru-raadslid Hein Mentz sê daar is geen manier dat hy kan verskoning vra of berou toon vir iets waaraan hy nie skuldig is nie.
Dít nadat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) hom vir die res van sy termyn as raadslid geskors het weens seksuele teistering. Hy is daarvan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days