Rapport

‘Ikey-kommunis’ wat Nuweland met sy wendrie laat kraai het

Die vergete vleuel van Springbok-rugby.

Hoe anders kan ’n mens ’n Bok bestempel wat ná net nege toetse op ’n jeugdige 23 jaar, en dit boonop ná Suid-Afrika se reeksoorwinning oor die All Blacks in 1976, heeltemal van die rugbytoneel verdwyn het?

Chris Pope se mediese studie én kwaai beserings het hom bloedjonk laat uittree, maar sy opwindende wendrie vir die Westelike Provinsie op Nuweland teen die All Blacks in 1976 het selfs ná sy uittrede en “verdwyning” uit rugby in die geheue van rugbymense gebly.

‘Sy glasoog het uitgeval en Johan het in die gras daarna gesoek.’

“Nadat ek in 1978 as mediese dokter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Instagram-filter Nie Meer Oulik, Maar Rassisties
Instagram-filters het as ’n snaaksigheid begin en gebruikers kon nie genoeg kry van die hartjie-sonbrille of honde-oortjies wat hulle op hul foto’s kon “plak” nie. Nou word Instagram egter daarvan beskuldig dat hy filters beskikbaar stel wat rasseste

Related