Rapport

Poskaart, trein en ’n bier voor tandarts vir Engeland opdraf

Jackson Lambie is maar net 10 maande oud, maar met ’n Springbok as sy pa en ’n oupagrootjie wat vir Engeland en die destydse Natal gespeel het, is sy bloedlyn suiwer dié van ’n toekomstig toetsspeler.

Jackson is die babaseun van die ster-losskakel Pat Lambie wat vir die Haaie en Bokke gespeel het. Sy oupagrootjie is die 88-jari-ge dr. Nic Labuschagne, ’n speler wat met sy tokse diep spore in Natalse rugby getrap het en ook in vyf toetse vir Engeland gespeel het.

‘Ek is trots op Pat oor hy so ’n verstandige jong man is.

Labuschagne was ook lid van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related