Rapport

Karoo-kulkuns

Mannetjies Roux stuur groete. Vanaf die 200 jaar oue familieplaas Noblesfontein naby Victoria-Wes, wat nou voltyds deur sy seun, Pieter (57), ’n voormalige Springbok-atleet, bedryf word.

Roux (81) is die verpersoonliking van ’n Springbok-ikoon, en het selfs ’n ikoniese liedjie wat na hom genoem is.

Hoe dan anders as ’n man met sulke sprankelspel die Bokke tot reeks-oorwinnings gehelp het oor spanne soos die Britse en Ierse Leeus en die All Blacks.

Een van Roux se grootste mylpale was egter toe hy sy geliefde Griekwas tot ’n skokoorwinning oor die magtige Noord-Transvaal gelei het in die Curriebekereindstryd van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related