Rapport

Keiser-kanon

Twee dinge. Eerstens moet jy vroeg begin indraai as jy hierdie kar op sy grense looi. En tweedens is dit raar om vibrasies deur ’n motor se ratspane te voel terwyl jy afrat.

Dit alles nou as Mercedes-AMG se C63 S hard gesool en nog harder geslag word, sê nou maar van 180 km/h tot onder 100 km/h.

Want dis in remstrekke soos dié dat ankerkrag flitsvinnig van nul tot maksimum moet opstu. En nie met een enkele harde woeste skop op die rempedaal nie.

Nee. Vir ’n millisekonde is ’n relatiewe sagte “vat” van die skoensool op die pedaal nodig om motorbalans te stabiliseer, waarna ’n helse vinnige eksponensiële toename in remkrag spoed moet verrinneweer, onder meer met behulp van enjinremming as jy deur die ratkas terugtuimel.

In die wisselwerking tussen Affalterbach se magtige handgeboude 4.0-liter-V8-biturbo en ’n puik nuwe inkarnasie van Stuttgart se 9-spoed-outokas volg daar, tydens afratting, so ’n gewelddadige geveg tussen suiers en silinderverdigting (van 10.5:1) dat die resultate tot in jou vingerpunte vibreer.

Dis woes.

Om die rempunt te vind

Die C63 S doen alles wat hier bo beskryf is met keiserlike gesag. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d