Landbouweekblad

Berg-uit op ’n drafstap

FORD EVEREST PLATINUM EN SPORT

In ’n gesprek oor die nuwe Everest en Ranger word die kwessie van die nuwe V6-enjin gou aangeroer. Dit is nou die drieliter-turbodiesel, wat maksimum drywing van 184 kW en wringkrag van 600 Nm ontwikkel, teenoor die tweeliter-dubbelturbo se 154 kW en 500 Nm.

Hierdie nuwe V6-enjin streel nie alleen sy eienaar se ego nie, maar stel die nuwe Everest in staat om ’n sleepwa, boot of woonwa met gemak te sleep, en maak verbysteek ’n stresvrye plesier. In ’n onlangse toets het Performance Drive (Australië) ’n versneltyd van 8,4 sek. van 0-100 km/h met die V6 behaal, wat gunstig vergelyk met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit