Landbouweekblad

VASTRAP VIR VIER

LAND ROVER DEFENDER 110 D240 S

In 1948 is die eerste Land Rover op die Amsterdam-motorskou bekend gestel. Só is gestalte gegee aan ontelbare avonture en ’n leërskare van lojale ondersteuners wat hom telkens sy sondes vergewe. Oor dekades is hierdie “90” of “Defender” telkens vernuwe, maar in wese het hy dieselfde gebly.

Vanjaar, 72 jaar later, het sy plaasvervanger in Suid-Afrika geland. Dit is onvermydelik dat hy baie van sy voorganger, wat kort ná die Tweede Wêreldoorlog gebore is, sal verskil – omtrent soveel soos ’n Spitfire van ’n Saab JAS 39 Gripen.

Elke boer weet ’n verbruiker is ’n veeleisende skepsel. Hy wil ’n groot appel hê, organies verbou, sonder vlekke of merke. En as daar geen saad of stronk is nie, nóg beter. Wat veldvoertuie betref,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh