Landbouweekblad

Baasvan dieplaas

Eerstens moet ’n mens weet dat die dubbelkajuitmodelle nou te koop is, maar dat jy nog ’n maand of wat vir die enkelkajuitbakkies en die SuperCab moet wag. Volgens Ford sal die nuwe Ranger Raptor, met sy V6-dubbelturbopetrolenjin (292 kW/583 Nm) en spesialisvering, eers in Februarie hier aankom. Ford Suid-Afrika sê hy het al meer as 1 800 bestellings ontvang.

KRAG EN BRANDSTOF

Kopers wat hope wringkrag soek sonder die dorstigheid van ’n V6-petrolenjin, kan nou al agter die 3,0-V6-diesel se stuur inskuif. Sy enjin ontwikkel “net” 184 kW, maar sy maksimum wringkrag van 600 Nm oortref die Raptor s’n.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit