Die Ander Sê
DIE tesourie se weiering om vir Eskom meer geld vir diesel te gee om sy oopsiklus-gasturbines mee aan te dryf, is verbysterend, want die berekening oor of die regering die ekstra geld daarvoor moet vind, is doodeenvoudig. Ekonome raam die ekonomiese