Landbouweekblad

VOETE GESLEEP OOR REGULASIES

Met ’n nuwe bemarkingseisoen voor die deur is dit vir Manie net verstommend dat volgehoue pogings sedert 2018 om graderingsregulasies vir mielies aangepas te kry, steeds vasval.

Dít nadat die hele bedryf aan die proses deelgeneem het, en soos almal gedink het, daar konsensus oor die voorgestelde wysigings was.

Die mielieforum het al op 11 Augustus 2021 die voorgestelde wysigings aan die regering gestuur vir die afkondigingsproses. Toe dit duidelik geword het dat die regering nie voor die huidige bemarkingseisoen (wat op 1 Mei

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter