Landbouweekblad

Briewe

IS TE VEEL PERSONEEL SA SE ONDERGANG?

Dankie vir dr. Philip Theunissen se ontleding van die Land Bank se wel en wee (“Land Bank: Die forensiese feite”, LBW, 13 Oktober 2022).

Ly die Land Bank nie ook onder vetsug, soos staatsdepartemente en ander instellings, nie? Luidens die World Freedom Report is Suid-Afrika staatsdiens 117ste uit 165 lande op die ranglys wat personeelsterkte betref. Van elke R1 belasting gaan 48c aan staatsdienssalarisse. Ons staatsdiens het 200 000 miljoenêrs plus byvoordele.

Eskom is ’n ander gevallestudie. In 2001 het die onderneming erkenning ontvang as kragonderneming van die jaar. Tans meng die ministers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter