Landbouweekblad

Beurtkrag bring rampspoedige kettingreaksie vir hoenderbedryf

LANGDURIGE en hoë fases van beurtkrag veroorsaak groot probleme vir kitskosrestaurante omdat hoenders later geslag word en te groot raak.

Wanneer braaihoenderprodusente agter raak met slag, word die hoenders ouer en te groot vir wat kitskosrestaurante nodig het.

KFC het einde Desember gesê hy moes weens verskaffingsprobleme met hoendervleis sowat 6% van sy takke tydelik sluit en dat daar by sekere van sy restaurante tydelik ook nie hoendersnitte op die spyskaart beskikbaar was nie.

Astral Foods, ’n verskaffer van KFC, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit