Dis vroegoggend, net ná sonop. ’n Middeljarige man kom Beaufort-Wes stadig binnegery. Hy ry in die hoofstraat af, hier en daar onthou hy nog van die ou geboue uit sy kinderjare. Die meeste geboue is nou meer modern herbou en baie plekke was nie daar in sy tyd nie. Vanuit die hoofstraat ry hy na ’n deel wat vandag nog as Hillside bekend is.
’N BESLUIT IN DIE KAROO
Jan 20, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days