INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,9%, of $2,37/t (R40,06/t), tot $258,93/t (R4 377/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 10%, of $23,23/t (R392,64/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $265,97/t (R4 496/t), Mei – $265,50/t (R4 488/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,6%, of R264/t, tot R4 481/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 2,1%, of R95/t, tot R4 480/t gedaal. Op ’n jaargrondslag