Landbouweekblad

NERSA KAP SPARTELENDE ESKOM SE HANDE AF

DIE nuwe kragtariewe wat die nasionale energiereguleerder (Nersa) op 12 Januarie aangekondig het, het hewige kritiek ontlok en Eskom ook met minder beweegruimte gelaat om beurtkrag te verminder.

Nersa meen Eskom maak te gereeld gebruik van sy oopsiklus-gasturbines wat veronderstel is om net in noodgevalle ingespan te word om krag op te wek.

Gevolglik het Nersa slegs R8,4 miljard toegestaan vir diesel in die 2023-’24-tariefjaar, terwyl Eskom vir net minder as R17 miljard gevra het. In die vorige boekjaar het Eskom R14,7 miljard se diesel gebruik – meer as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit