Landbouweekblad

STAAT MOET EERS SY EIE HUIS IN ORDE KRY

PRES. CYRIL RAMAPHOSA het op 9 Februarie gesê meer besonderhede oor hoe die regering beoog om dié plan in werking te stel, sal in die opkomende begrotingsrede van mnr. Enoch Godongwana, minister van finansiers, gegee word.

Godongwana sal na verwagting uiteensit watter finansiële voordele dit vir Suid-Afrikaners en besighede kan inhou, byvoorbeeld moontlike belastingverligting en lenings vir ondernemings.

Mnr. Chris Schutte, besturende direkteur van Sonfin, sê daar bestaan reeds ’n aansporing dat 100% van die beleggings in sonkragstelsels tot 1 MW in die eerste jaar afgeskryf kan word. “Die skrap van BTW op sonkragstelsels kan oorweeg word om eindgebruikers te help, maar nie vir ondernemings wat reeds inset-BTW op stelsels kan eis nie.”

Mnr. Rudi Dicks, hoof van projekbestuur in die presidensie, het ’n paar dae ná

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding