Dié Week In Die Landbou
Die publiek kan tot 6 Maart kommentaar lewer op die wetsontwerp oor onteiening. Agbiz en Agri SA het albei ernstige voorbehoude oor die wet in sy huidige vorm, omdat die definisie in die huidige wetsontwerp te eng is en ’n gaping laat vir staatsoptre