Landbouweekblad

Veilings

GRAAFF-REINET / ANGORA / R80 000

VEILING VAN DIE WEEK

ié ram is vir die hoogste prys van R80 000) Van links is mnre. Jakkie Nel (afslaer), Chris Curtain (House of Fibre), Max van der Wath (koper), Sean en me. Julie Hobson (verkopers) en mnr. Emile Janse van Rensburg (koper). Die kopers is albei van Sutherland. Mnr. Samuel Matekane, eerste minister van Lesotho, was een van die topkopers. “Hy het tien baie goeie ramme gekoop wat nou in kwarantyn is en oor ’n maand na Lesotho geneem sal word,” het Hobson aan gesê. Die vier Angora-stoeterye van die Heritage-groep het ’n lang geskiedenis van nou saamwerk. “Ons het dieselfde waardes met die teel van Angorabokke. Ons wou hê die kopers moet na die veiling kan kom en verseker wees dat hulle belê in puik teelmateriaal wat goeie ekonomiese waarde bied,” het Hobson gesê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter