Die telefoon lui. “Môre, Servaas,” word daar gegroet. “Hoe gaan dit daar by julle, jong?”
“Môre. Nee, wat. Dit gaan goed, geen nuwe moeilikheid nie. Laas nag goed gereën en die damme is vol.”
“Man, dit is nou juis hoekom ek jou bel. Dis dróóg hier by ons. Die ooie begin een