SKOON water is ’n belangrike ekostelseldiens wat die ekonomie van die Tuinroete ondersteun. Daarom is groter samewerking nodig om te sorg dat genoeg beskikbaar is.
Volgens dr. Bianca Currie, uitvoerende hoof van die Tuinroete-biosfeerreservaat in die Suid- en Oos-Kaap,