Landbouweekblad

Só kan jy die rioolkrisis klop

DIE uitbreking van cholera in Hammanskraal, noord van Pretoria, en later in die Vrystaat en Noordwes, is geen verrassing nie.

Volgens die departement van water en sanitasie se jongste groendruppelverslag, ’n ouditprogram van rioolstelsels, is 334 rioolwaterstelsels in 90 munisipaliteite in kritieke toestand. Minder as die helfte van dié munisipaliteite, 43, het korrektiewe planne vir 168 van die aanlegte opgestel, maar net 34 van die planne is toegepas.

Die risiko van besmetting van landbougewasse wat met rivierwater besproei word, is groot naby en stroomaf van ongesuiwerde rioolstortings, sê Fritz Bekker, ’n watergehaltespesialis wat names Gariep Watch, ’n nieregeringsorganisasie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter