KRAGTIGE KOORDLOSE TUINSPUIT WAARBORG PRESISIETOEDIENING
ie kragtige Stihl SGA 85 is ’n koordlose tuinspuit wat ’n aanwins sal wees vir enigeen in die bosbou-, vrugte- en wynbousektor. Die SGA 85 is die eerste battery-aangedrewe spuit in die Stihl-reeks waarmee plaagdoders of kunsmis doeltreffend toegedien kan word. Die hoë