Die Tuinier Tydskrif

FEES GESKENKGIDS vir tuiniers

Gee bruisende vreugde; gee ʼn Sodastream

ier met ʼn sjiek nuwe Sodastream die verandering van gewone water in bruisende skeppings! Navorsing toon dat Sodastream-eienaars 83% meer water drink wat goed is om gehidrateer te bly. Jy kan ook jou gaste op alkoholvrye drankies trakteer terwyl die nostalgiese Sodastream se psshhhhh klaarmaak vir onvergeetlike oomblikke. Dis meer as ʼn kombuisapparaat, dis ʼn volhoubaarheidstelling! Verlede jaar het hulle borrels 5 biljoen plastiekbottels vir eenmalige gebruik van afval gered. Hierdie geskenk beliggaam ekobewussyn, welwees en kombuiskreatiwiteit; en is ideaal vir geliefdes wat omgee vir die planeet, hul gesondheid en om die lewe se eenvoudige plesiertjies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Maankalender
Tuinmaak volgens die maansiklusse is h eeueouestelsel wat deurkostuiniers beoefen word vir hoofsaaklik die kweek van saad, bolle ofwortels. Spesifieke daelei tot suksesvolle ontkieming en hoer opbrengste, wat deurslaggewend is vir sowelbestaansboere