aak die natmaak van jou saailinge soveel makliker deur ʼn aan ʼn muur naby die tuin aan te bring. Jy kan dan ʼn pistoolspuitstuk of draaibare sproeispuitstuk (soos dié een) in die tuinslang inklik sodat jou delikate saailinge nie deur die krag van die sproei platgespuit word wanneer jy hulle natmaak nie. ʼn Sagte sproeipatroon is ʼn draai weg.
Omskep jou grasperk
Aug 21, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days