Welkom
Ay caramba, dit was ʼn koue winter! Die sneeu in Bedfordview het die plectranthusse swart verkleur, begonias gesmelt en Sunpatiens in ʼn groen klewerige massa verander! Ja, onder al die pragtige sneeuvlokkies en bome wat afgeteken staan, het ons tuinie