Welkom
Elkeen van ons het drome en doelwitte, en soms deel ons dit met ons dierbaarstes en naastes en ander kere hou ons dit veilig in ʼn klein borreltjie diep in ons harte. Terwyl ek hierdie redakteursbrief skryf, besef ek vandag dat een van my drome om tui