Sonnige Vrugte In Potte
Hierdie seleksie van die Tahitiaanse lemmetjie (Citrus x latifolia) dra meer en is meer kouegehard. Lemmetjies is heerlike sitrusvrugte met ʼn smaaklike pikantheid wat geur aan kos en drank verleen. Die vrugte is groener en kleiner as suurlemoene, met