Die Tuinier Tydskrif

Seën of sônne?

Ons was na ‘n paar uiters warm dae in die vroeë oggendure van 9 Februarie 2022, gelawe met ‘n sagte reënbui. ‘n Digte mislaag het gevolg waaronder‘n buitegewone migrasie plaasgevind het.

Die mense van Vermont en Onrusrivier het wakker geword en soos gewoonlik tuin toe gestap (dankbaar in die wete dat die plaaslike buurtwag, die kameras, en ander wakker ouens hulle veilig gehou het van misdaad en onheil in die nag om nog ‘n dag in die paradys te geniet). Maar, die wemelende besoekers wat in hulle swembaddens en op hulle grasperke was het hulle, wat gewoond is daaraan om soms oorval te word deur migrasies van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif5 min read
Die Koolfamilie
Dit is moeilik om te glo dat elke enkele brassica wat ons vandag verbou, van Brusselse spruite tot rape en mosterd, eens ’n enkele, redelik vervelige, wilde plant was. Ja, al die plante op hierdie bladsy en meer het ’n enkele gemeenskaplike voorouer.
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Die Vier Gedeeltes Om In Jou Tuin Uit Te Lê
Drie spesies wat maklik voortplant en vir verskeie skoenlapperspesies as gasheerplante dien, is die balbossie (Gomphocarpus physocarpus) vir melkbosskoenlappers, boesmanstee (Chamaecrista mimosoides) vir die laeveldgeletjie, en die klitsbossie (Trium
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Sorg Vir Voëls
Sluit by Izolda aan by die handwerktafel om die voëls te voer, binnenshuis om na die huisplante om te sien, en dan uit in die tuin om bietjie te plant en te saai. • ’n Boor en Phillips-boorpunt• Lang skroewe• Grondboontjiebotter• Spekstukkies (suet b

Related