Die Tuinier Tydskrif

Die Koolfamilie

Daar is geen sterker familie in die wêreld van superkos as die koolfamilie (Brassicaceae) nie.

Dit is moeilik om te glo dat elke enkele brassica wat ons vandag verbou, van Brusselse spruite tot rape en mosterd, eens ’n enkele, redelik vervelige, wilde plant was. Ja, al die plante op hierdie bladsy en meer het ’n enkele gemeenskaplike voorouer. Hoe het dit gebeur?

Dit was’n kombinasie van natuurlike mutasie en huishoudelike hibridisering, waar plante met sekere eienskappe geteel is om daardie eienskappe te beklemtoon. Die gevolg is dat ons nou brassicas het wat in sekere dele van die plant spesialiseer: Die okselknoppe in Brusselse spruite, die blomme in broccoli en blomkool, die blare in krulkool en kopkool, en die stingels in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit

Related