Welkom
Die afgelope paar maande was werklik onstuimig met weeruiterstes wat ek nog nie tevore beleef het nie. Die twee weke lange hittegolf wat baie van julle in Gauteng, die Wes-Kaap asook in KZN ervaar het, het gewis ʼn uitwerking op die plante gehad en ek