Die Tuinier Tydskrif

WELKOM

ie afgelope paar maande was werklik onstuimig met weeruiterstes wat ek nog nie tevore beleef het nie. Die twee weke lange hittegolf wat baie van julle in Gauteng, die Wes-Kaap asook in KZN ervaar het, het gewis ʼn uitwerking op die plante gehad en ek het van oraloor gehoor hoe plante verskroei en vernietig is. Talle van julle het in ʼn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Die Tuinier Tydskrif
Redakteur Tanya Visser Assistentredakteur Anna Celliers Proses-en Bedryfsbestuurder Cindy May Wang Artikelredakteur Wendy Moulton Redaksionele koördineerder Vivienne van Biljon Teksredakteur Dinnie Gildenhuys Ontwerp Gillian O’Donoghue, Wendy Moulton
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Maankalender
Tuinmaak volgens die maansiklusse is h eeueouestelsel wat deurkostuiniers beoefen word vir hoofsaaklik die kweek van saad, bolle ofwortels. Spesifieke daelei tot suksesvolle ontkieming en hoer opbrengste, wat deurslaggewend is vir sowelbestaansboere

Related