Kuier

GOED VIR JOU GEMOED

Skoonmaak is iets waaroor die meeste mense graag kla, maar tydens die pandemie het talle hulself verras deur te begin skrop en skuur vir ’n vale.

Nou is dit weer lente en oudergewoonte kom die stoflappe en emmers vol seepwater weer uit vir die jaarlikse uit-turn ter voorbereiding van die feestyd wat voorlê.

Kuier het gaan ondersoek instel oor die moontlike impak van hierdie skoonmakery op ’n mens se gemoedstoestand. Want as daar een ding is wat mense die laaste ruk begin besef het, is dit die belangrikheid van mental health. So, is dit moontlik om jou gedagtes én jou huis gelyktydig skoon te skrop?

TERAPEUTIESE IMPAK

“Ek weet nie hoekom nie, maar tydens die begin van die pandemie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related