Welkom
Baie geluk! As jy hierdie brief lees, het jy en jou tuin 2022 oorleef. Julle albei is dalk nie piekfyn nie, maar julle het dit gemaak. Oorstromings, droogte, buiteseisoense stortreën van epiese omvang en natuurlik finansiële moeilikhede en druk: Niem