Welkom
Jy moes al dikwels die gesegde gehoor het dat die enigste konstante verandering is. Hoe gepas is hierdie gesegde nie nou nie! Ons lewens het verander, ons het verander, die mense om ons het verander, en ons verhoudings het verander. Ons intiemste omg