Welkom
Kersdag is om die draai en baie van julle het reeds jul lyste gemaak van watter geskenke julle vir wie gaan koop. Party het net ʼn naam en ʼn oop spasie waar die geskenk ingeskryf moet word. Ek het dieselfde probleem! Vir my is gesê: “Kry net vir my ʼn